VEILGHEID IS PRIORITEIT

HIGIENE EN ETES

Gefilterde drinkwater en koeldrank heeldag beskikbaar, koud gehou deur yspakkie

Persoonlik drink koppie met elke leerder se naam op

Ons kok sowel as ons onderwysers het 'n "Basic food handeling" kursus voltooi

Lip-lekker spyskaart met riglyne van 'n gekwalifiseerde dieetkundige

Behoorlike borde en eetgerei Etes word altyd warm bedien

Ons het 'n lys met allergieë in elke klaskamer, in die kombuis en eetsaal op

Netjiese gedekte eetsaal met lugversorging

SPYSKAART

Ons lip-lekker spyskaart word elke maand opgedateer en aan die ouers gestuur. Hier is 'n voorbeeld van een van ons maandlikse spyskaarte.