Waar ‘n glansryke toekoms ‘n realiteit word

AKADEMIE is waar ons uitstaan
066 068 6122
Meer Oor Ons

AKADEMIE TUISONDERRIG

Wat Advancity van ander private akademiese instellings onderskei, is dat ons hele klaskamer op ‘n unieke manier ingerig is waar rotasies op verskillende stasies plaasvind om te verseker dat elke tipe intelligensie (Multiple Intelligence – Howard Gardner ) en leerstyl benut en versterk word. 

Hierdie kreatiewe en innoverende klaskamer verander die hele dinamika van onderrig en “skool”. Dit maak leer weer lekker ! 
Dienste

Wat ons aanbied:

Akademie

Naskool

HOEKom Ons

AKADEMIE is waar ons uitstaan

Ons passie by Advancity is Howard Gardner se teorie van veelvuldige intelligensie—die verstaan dat elke kind se brein uniek funksioneer. Geïnspireer deur Albert Einstein se bekende woorde oor die vis wat nie 'n boom kan klim nie, breek ons weg van die tradisionele 'boks-denke'.

Ons akademie en naskool bied 'n dinamiese leeromgewing wat elke kind se individuele potensiaal ontsluit. Ons versterk hul swakpunte deur hul unieke leerstyle in te span, maar ons fokus veral daarop om leer 'n opwindende avontuur te maak waarby elke leerder baat vind.

Vriendelikheid
Kreatiwiteit
Emosioneel
Innovasie
Veiligheid

Veiligheid is Prioriteit​​

Advancity Groot

Wat jy kan verwag:

Spyskaart

Maandelikse wisselende lip-lekker-spyskaart (Geregistreerde dieetkundige)

Verslae

Aanpassingsverslae (Sodat jy weet hoe jou lyfie aanpas in hulle nuwe skool / klas)

Kwartaallikse vorderingsverslae

Klaswerklêers

Kwartaallikse klaswerklêers wat huis toe gestuur word om te spog oor kleinding se “werk” en vordering

Aktiwiteite
Veiligheid

Higiëne en etes

Waar ‘n glansryke toekoms ‘n realiteit word

Scroll to Top